Dan Roodt: Hoe Afrikaners sonder ‘n skoot die land kan terugvat

Die huidige toestande in die land en in die wêreld daarbuite maak my baie opgewonde. Die tyd is nou amper ryp om Suid-Afrika terug te vat sonder om ‘n skoot te skiet, presies soos wat die ANC-SAKP dit in 1994 … Lees verder

Lesotho al byna ingelyf by SA

Buurland Lesotho is byna al ingelyf by Suid-Afrika, want die twee “deel ‘n spesiale verhouding”. Dit is die mening van die minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba.

Hy het by die Maseru-grenspos gepraat en gesê dit moet makliker vir hul … Lees verder

Byna 200 000 Zimbabwiese verblyfaansoeke goedgekeur

Die Suid-Afrikaanse regering het Dinsdag gesê hulle sal die uitreiking van werk- en studiepermitte vir 200.000 Zimbabwiërs wat aansoek gedoen het om verblyf teen die einde van volgende maand voltooi.

Die Minister van Binnelandse Sake Malusi Gigaba het Maandag gesê … Lees verder

Zimbabwiërs moet teen jaareinde nuwe permitte vir SA hê

Volgens die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba is byna tweederdes van Zimbabwiërs se nuwe werkspermitte toegestaan.

Hy sê byna ‘n kwartmiljoen Zimbabwiërs moet teen die einde van die jaar aansoek doen vir dié permit.

Van die burgers van die … Lees verder

Minister kap korrupte geboorteregistrasie

Die Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het sekere kerkleiers en oneerlike tradisionele stamhoofde daarvan beskuldig dat hulle met korrupte staatsamptenare saamwerk om Suid-Afrikaanse geboortes te registreer vir mense wat nie hier gebore is nie.

Aansoeke vir geboortesertifikate het aansienlik … Lees verder

Nuwe immigrasieregulasies vang talle onkant

Malusi Gigaba
Malusi Gigaba

Suid-Afrika se nuwe immigrasie-regulasies het talle onkant betrap. Die regulasies is selfs as “ongrondwetlik” bestempel.

Malusi Gigaba, die nuwe minister van binnelandse sake, sal glo binnekort moet ingryp om die probeleme rakende die nuwe regulasies op te los, … Lees verder

Beurtkrag sal nog voortduur

Malusi Gigaba
Malusi Gigaba

Die minister van openbare ondernemings, Malusi Gigaba sê die huidge klam toestande wat deur die aanhoudende reën by sommige kragaanlegte veroorsaak is, is net deels verantwoordelik vir die kragnoodtoestand.

Hy sê die reën is nie die enigste faktor … Lees verder

Negentig persent van Soweto betaal nie elektrisiteit nie

Malusi Gigaba
Malusi Gigaba

Die minister van Openbare Ondernemings, Malusi Gigaba, het gewaarsku dat dit al moeiliker raak om die fondse te vind om Eskom se beleggingsprogramme te ondersteun weens die strenger kredietsituasie in die VSA, het Business Day Woensdag berig.

Hy Lees verder