Malema vra nie om verskoning vir anti-Indiëruitlatings

Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), Julius Malema, verseg om sy uitlatings oor Indiërs in Durban terug te trek of daarvoor om verskoning te vra. Tydens sy party se vierde verjaardagvieringe in dié stad het Malema gesê:

“Hier in … Lees verder

De Klerk vaar uit teen Zuma die dag waarop hy ANC-ontbanning prys

Die voormalige staatspresident, FW de Klerk, sê Suid-Afrika het uitgevaar teen Jacob Zuma.

Hy het by die jaarlikse konferensie van die FW de Klerk-stigting gepraat ter viering van 27 jaar sedert sy toespraak in 1990, waartydens hy die ontbanning van … Lees verder

Malema sit steeds vas in Kuba

EFF-leier Julius Malema, wat Havana besoek het om betrekkinge met die oorlede Fidel Castro se oorblywende kommuniste te gaan sement by sy begrafnis aan die begin van die maand, is reeds ‘n paar keer in die straat van die stad … Lees verder

Malema belowe sy bendes dat hulle wit grond sal vat

Die EFF-leier en liefling van Britse Marxiste, Julius Malema het Maandag ná sy hofverskyning in Newcastle sy bendes vertel dat grond in wit besit op “enige manier nodig” gevat sal word.

“Die wit minderheid, wees gewaarsku: Ons sal ons grond … Lees verder

Malema aangekla weens aanhitsing om wit grond te vat

Die leier van die EFF, Julius Malema, sal vandag in die landdroshof in Newcastle verskyn op aanklag van aanhitsing om ‘n misdaad te pleeg.

Malema sal op aanklagte vir die oortreding van die Wet op die Reëling van Byeenkomste verskyn.… Lees verder

Malema stel samesmelting met ANC in die vooruitsig

Dinsdagaand het Julius Malema sy beleid om die media te ignoreer laat vaar en met ‘n nuwe voorstel gekom wat sy ondersteuners sal verbaas.

Tydens ‘n onderhoud met eNCA het die EFF-leier uit die bloute gesê dat hy bereid sou … Lees verder

Man bly soos soutpilaar staan tydens aanval

‘n Man is wreed aangeval voor sy gesin nadat drie gewapende swart verdagtes hul eiendom in Chancliff, Krugersdorp oor die naweek binnegedring het.

Roy Jacobie en sy gesin, wat onlangs verhuis het, is in hul huis op 23 April oorval.… Lees verder

Götterdämmerung: ‘Black Lives Matter’ in Suid-Afrika?

Baie is al gesê en geskryf oor die voortslepende gewelddadige optrede van verskeie studente- en werknemerorganisasies op die kampusse van tersiêre inrigtings in Suid Afrika. Daadwerklik is daar weinig van hierdie instansies wat dit kon vryspring en word onderrig en … Lees verder

Restitusie – ‘n gawe idee

Ek het onlangs ‘n skreeusnaakse inbelprogram op die radio gehoor. Soos met baie goed wat werklik snaaks is, was dit nie bedoel om snaaks te wees nie, en was beide die onderhoudvoerder en haar gas doodernstig. Die ateljeegas was ene … Lees verder

EFF prys Jansen, waarsku ANC

Die EFF se top ses leiers sal tydens die verkiesingkonferensie wat tans by die Universiteit van die Vrystaat gehou word, aangewys word.

Floyd Shivambu, hoofsweep van die EFF, het universiteit geprys vir sy onpartydigheid omdat hy die EFF geakkommodeer het.… Lees verder

‘Profeet’ se gastehuis stort ineen

Amptenare van die Suid-Afrikaanse ambassade in Lagos in Nigerië fynkam hospitale in die hoofstad op soek na Suid-Afrikaners.

Hulle kan moontlik slagoffers wees van ‘n gastehuis wat by ‘n kerk, die Synagogue Church of All Nations, SCOAN ineengestort het. … Lees verder

Malema kry onbeperkte toegang vir opswepery teen wittes

Suid-Afrika sal in anargie verval tensy daar grondonteiening sonder vergoeding plaasvind, het EFF-leier en marionet vir buitelandse belange, Julius Malema Donderdag gesê.

Malema se Joodse hanteerder, Kim Heller het intussen op Twitter losgetrek oor Steve Biko wat deur “apartheid” vermoor … Lees verder

Nuwe komitee sal besluit of EFFers geskors word

‘n Nuwe komitee oor Magte en Voorregte wat deur die parlement aangewys is, sal vergader om klagtes en optrede teen parlementslede van die EFF te ondersoek.

Die komitee is aangewys om die gedrag van 25 EFF-lede tydens president Jacob Zuma … Lees verder

Ses sinnetjies, die kruks van Afrikaners se probleem

deur Jan Viljoen

‘n Swart pamflet wat tans die rondte doen, bevat ses sinnetjies wat eintlik die kruks van die Afrikaner se probleem is.

Die sinnetjies gaan een van die dae moontlik weer vergete wees, maar die ses sinnetjies is … Lees verder