Grondwetlike krisis dreig in Limpopo

‘n Grondwetlike krisis dreig in Limpopo nadat Vuwani-inwoners beloof het om die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) te verhoed om die 2016 munisipale verkiesings in die geweldgeteisterde gebied te hou.

Eindelose geheime vergaderings, wat daarop gemik was om ‘n oplossing vir … Lees verder

ANC verwerp Tsonga-minderheidsaansprake

Die ANC het nie ‘n saak met minderhede nie. Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo het die Tsonga-minderheid in Limpopo gewaarsku dat hulle eise om ‘n eie munisipale gebied en skole nie geduld sal word nie.

President Zuma het Mahlobo … Lees verder

Brand lê skool in puin na etniese konflik

Forensiese beamptes sal vandag met ondersoeke by die hoërskool in Malamulele in Limpopo begin nadat ‘n brand Maandagaand ‘n kantoorblok in puin gelê het, het RSG berig.

Die gebied word die afgelope bykans drie weke deur protesoptrede geteister deur Tsongasprekers … Lees verder

Bekkersdal, Malamulele in oproer oor munisipaliteite

protest3Die polisie is ontbied na Bekkersdal in Westonaria aan die wesrand van Gauteng, waar inwoners beplan om vandag weer te betoog.

Hulle wil hê dat hulle plaaslike munisipaliteit ontbind word, en sê hulle gaan aanhou betoog totdat dit gebeur. ‘n … Lees verder

Meer as 60 vas vir openbare geweld in Limpopo

protest2Die polisie in Limpopo het meer lede ontplooi en sowat 65 betogers is in hegtenis geneem vir openbare geweld in Malamulele, Limpopo, Maandag, het die polisie gesê.

Betogers het Openbare Werke se streekkantore en vyf voertuie in Lees verder