Louis Trichardt: Hoes en betaal is die wet van Transvaal

Die voorsitter van die Louis Trichardt-voorsittersvereniging (VV), André Naudé het die skikking verwelkom om die dorp se naam in ere te herstel.

Hy sê inwoners sal nou daarop fokus om die erfenis van die dorp te bewaar.

Volgens die skikking … Lees verder

Inbrake neem kommerwekkend toe in Louis Trichardt

inbrakeDie toename in inbrake en diefstalle by wonings in Louis Trichardt – ook bekend as Makhado – die afgelope twee maande is ‘n bron tot ernstige kommer. Die polisie weier volstrek, na ‘n amptelike besluit, om misdaadsyfers bekend te maak.… Lees verder

Klipgooiers versper pad, brand voertuig in Limpopo

limpopoprotestInwoners van Ha-Bungeni buite Makhado in Limpopo het ‘n voertuig van die Departement van Watersake aan die brand gesteek en ‘n sjebeen afgebrand.

Die inwoners het die Bungeni-Mashau-pad ook versper en voertuie beskadig uit woede nadat die liggaam van ‘n … Lees verder

Louis Trichardt-munisipaliteit ontvang ‘skokkende’ ouditverslag

‘n Ouditverslag oor die Makhado- plaaslike munisipaliteit wat verlede jaar deur die ouditeur-generaal aan die Limpopo-provinsie voorgelê is, is so pas deur die belastingbetalersvereniging van Louis Trichardt vrygestel.

Mnr. Jaap Kelder van die Nasionale Belastingbetalersunie het in ‘n verklaring die … Lees verder

Louis Trichardt se naam weer in gedrang

Die omstrede naamsveranderingsproses van Louis Trichardt na Makhado sal weer van vooraf begin, het die Geografiesenaamraad Donderdag gesê.

“Ons het vandag aansoeke ontvang waarna ons sal kyk. Ons sal dit ook aan die minister van kuns en kultuur voorlê,” het … Lees verder