Tembustam maan Mandelas tot kalmte

Die AbaThembu koninklike familie het die Mandela-familie tot kalmte gemaan.

‘n Woordvoerder van die familie, Daludumo Mtirara, het ‘n verklaring uitgereik na ‘n vergadering in Qunu tussen die AbaThembu koninklikes en verteenwoordigers van die Mandela-familie.

Nelson Mandela se boedel sal … Lees verder

‘Rassisme’: Suid-Afrika se grootste industrie

Volg Manfred Delport op Twitter en Facebook.

Daar is ‘n grappie wat tans per epos versprei word, wat meer as ‘n greintjie waarheid bevat. ‘n Swart seuntjie vra naamlik vir sy ma: “Mamma, wat is die demokrasie?” Sy ma … Lees verder