Al Jazeera se anti-Zuma-onderhoud val in Afrika-anekdotes vas

Die Suid-Afrikaanse minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane se onderhoud met Al Jazeera is klaarblyklik vir die anti-Zuma-kamp ‘n yslike kopseer en die rand ly daaronder.

Tydens die onderhoud met die voormalige Suid-Afrikaner en liggewigjoernalis, Jane Dutton, het Nkoana-Mashabane het … Lees verder

Aantal slagoffers van kerk-ramp in Nigerië onbekend

Die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Maite Nkoana-Mashabane sê `n rampbestuurspan het gisteraand na Nigerië vertrek om te bepaal hoeveel Suid-Afrikaners dood is toe ‘n kerkgebou in Lagos ineengestort het.

Nigeriese amptenare sê 70 liggame is in die puin … Lees verder

SA en Guinee teken verdrae na Ebola versprei

ebolaSuid-Afrika en Guinee sal voorts gesamentlike navorsing onderneem om die uitbreking van dodelike siektes in albei lande te voorkom en te bekamp.

Die minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane en haar Guinese eweknie, Francois Fall het gister in Pretoria 8 … Lees verder

SA, VK bespreek ontwikkelingshulp en visumvereistes

Justine Greening
Justine Greening

Suid-Afrika en Brittanje het gesprek gevoer oor Britse visum-vereistes.

Die Britse minister van buitelandse sake – William Hague – sê hulle neem kennis van die vordering wat in Suid-Afrika gemaak word en wil hul samewerking vergroot as Suid-Afrika … Lees verder

Zuma nie na Bob se inhuldiging nie

Maite Nkoana-Mashabane
Maite Nkoana-Mashabane

President Jacob Zuma sal nie teenwoordig wees by Robert Mugabe se inhuldiging nie.

Adjunkpresident, Kgalema Motlanthe verteenwoordig Suid-Afrika vandag by die plegtigheid in Zimbabwe.

Hy word van die Minister van Internasionale Betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane vergesel. Bykans 40 huidige … Lees verder

Afrika eis dringende Veiligheidsraad-hervorming

Vuk Jeremic
Vuk Jeremic

Suid-Afrika het die Verenigde Nasies gevra om sy Veiligheidsraad te wysig om Afrika-state in te sluit.

Die president van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het ‘n oproep vir die hervorming van die Veiligheidsraad gedoen.

Vuk Jeremic het Lees verder

Hillary Clinton kom in SA aan

Clinton het in Johannesburg geland waar sy vandag met die ANC se minister van buitelandse sake, Maite Nkoana-Mashabane, sal vergader voordat sy 'n pelgrimstog na Nelson Mandela sal aanpak.

Saterdag sal sy president Jacob Zuma in Durban ontmoet.

Na verwagting

Lees verder

Clinton het in Johannesburg geland waar sy vandag met die ANC se minister van buitelandse sake, Maite Nkoana-Mashabane, sal vergader voordat sy 'n pelgrimstog na Nelson Mandela sal aanpak.

Saterdag sal sy president Jacob Zuma in Durban ontmoet.

Na verwagting

Lees verder