Gewelddadige betogings in Noordwes duur voort

Die situasie in Stella in Noordwes is gespanne waar brandbestryders ‘n ruk gelede steeds die brand by die kantore van die Naledi-munisipaliteit in die dorp probeer blus het, berig RSG. Ontevrede betogers het die kantore deur die nag aan die … Lees verder

In Noordwes prut oproer by swart kampusse steeds

Oproer by die Vaal Universiteit vir Tegnologie (VUT) in Vanderbijlpark, het bedaar nadat betogende swart studente en polisiebeamptes Donderdagaand buite dié kampus slaags geraak het.

VUT se woordvoerder, Mike Khuboni, sê personeel het vanoggend opgedaag vir werk en studente woon … Lees verder

Pukke kry hofbevel teen betogers

Die Universiteit van Noordwes het ‘n Hooggeregshofbevel verkry om die ontwrigting van akademiese bedrywighede op sy kampus op Potchefstroom te verbied.

Studente wat bande het met die EFF, en skoonmakers het Vrydag op die kampus betoog. Chaos het op die … Lees verder

Swart studente wat geboue afbrand wil na wit kampusse

Die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) moet ‘n ondersoek loods na die lewensvatbaarheid van studente se eise dat hulle vanaf die Mafikeng-kampus na die instelling se twee suster-kampusse oorgeplaas word.

Die Suid-Afrikaanse Studentekongres (SASCO) se taksekretaris in Noordwes, Dingaan Lorathu, … Lees verder

Agt UK-belhamels geskors oor geweld

Agt studente sal Dinsdag in die hof in Kaapstad op aanklagte van openbare geweld verskyn.

Media24 het voorheen berig dat die oproermakers dalk nie studente is nie.

Dié agt het vermoedelik twee voertuie en kunswerke van twee koshuise aan die … Lees verder

NWU-oproer bedaar

Die visekanselier van die Noordwes Universiteit, Dan Kgwadi sê akademiese aktiwiteite sal Dinsdagoggend op die Mahikeng-kampus hervat word.

Klasse is Maandag opgeskort weens studente-oproer. Die betogers eis dat uitkontraktering beëindig word, en dat studente met uitstaande skuld toegelaat word om … Lees verder

Onluste in Mahikeng bedaar

Die situasie in Mahikeng in Noordwes is onder beheer en kalm sedert oproer ontwrigting veroorsaak het Sondag.

Dit kom nadat lede van die ANC-jeugliga en die Noordwes Sakekamer gebots het oor premier Supra Mahumapelo se sakebelange en ondernemings wat aan … Lees verder

Balju lê beslag op 30 munisipale voertuie

Daar is op 30 munisipale voertuie van die Ngaka Modiri Molema distriksmunisipaliteit in Mafikeng beslag gelê deur die balju van die Noordwes hooggeregshof.

Die munisipaliteit skuld diensverskaffers miljoene rand.

Die beslaglegging volg nadat twee kontrakteurs regstappe gedoen het teen die … Lees verder

‘Diensleweringsopstand’ is eintlik xenofobiese geweld

onrusbrandKlaarblyklik is sommige amptenare in die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit besig om die geweld in Bodibe en Itsoseng aan te hits.

Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het haar kommer uitgespreek oor dié bewerings.

Intussen is sewe winkels wat deur buitelanders … Lees verder