Johan van Wyk skryf in sy rubriek, Van Alle Kante (Die Burger, 2 Desember, p 10): “‘n Onaangename verrassing … wag op die naïewe, goedgelowige optimiste wat glo en verkondig dat ons niks [oor Afrikaans] te vrees het nie. Volgens … Lees verder
Sleutelwoord: Magdaleen Kruger
Totale aanslag op Afrikaans
Terwyl die frase “totale aanslag” deesdae weer veld wen onder kenners om die allesomvattende konflik te beskryf waarin Afrikaners hulself bevind, is PRAAG oor die afgelope weke deur verskeie individue genader wat hul misnoeë uitgespreek het oor die ongekende ondermyning … Lees verder