Die Belgiese minister van energie, me. Annemie Turtelboom, is sterk gekant teen dié regering se subsidiëring van ’n kragstasie in die stad Gent wat elektrisiteit sal opwek met indringerbos uit Namibië.
Die Vlaamse dagblad De Morgen berig die rede hiervoor … Lees verder