Soos bo, so ook onder

As ons kyk na die nasleep van die verkiesingsoorwinning van Donald Trump, sien ons hoe diep verdeel die Verenigde State geword het. Dit is egter nie soseer ‘n verdeling tussen ryk en arm nie, of tussen wit en swart nie, … Lees verder

Britse pedofiele aangekeer onder wolk van toesmeerdery

Die Britse polisie het 660 vermeende pedofiele in hegtenis geneem na maande se ondersoeke.

Brittanje het die afgelope twee jaar gebuk gegaan onder ‘n aantal skokkende pedofiel-skandale.

Die onthullings oor die oorlede BBC-televisieaanbieder en reeksverkragter Jimmy Savile – ‘n hegte … Lees verder