Madeleine Albright (gebore in 1937) was die Amerikaanse minister van buitelandse sake (1997-2001). In ‘n vorige rubliek het ek geskryf oor haar skandalige inmenging in die sake van Bosnië, Kosovo en Serwië, wat bombardering deur NAVO ingesluit het (Praag 12 … Lees verder
Sleutelwoord: Madeleine Albright
Leon Lemmer: Madeleine Albright se wanprestasie in Kosovo
Madeleine Albright (gebore in 1937) is die eerste vrou wat as Amerikaanse minister van buitelandse sake – “State Department” genoem – gedien het (1997-2001). Sy is deur Bill Clinton aangestel nadat sy die Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies was … Lees verder