Twee jong Franse op Madagaskar vermoor

Dit is die tweede moordaanslag op wit Franse besoekers sedert die begin van die jaar in Madagaskar.

Die vorige moord was in die middel van Februarie, toe ‘n voormalige Franse matroos, Sylvain Thorin en sy vrou, Marinette, doodgeskiet is deur … Lees verder

Madagaskar tel stemme in ‘vry en regverdige’ verkiesing

Suider-Afrikaanse verkiesingswaarnemers, sowel as dié van die Europese Unie, het Madagaskar se eerste presidentsverkiesing, sedert ‘n staatsgreep deur die weermag vier jaar gelede, as vry en regverdig verklaar.

Afvallige troepe het Andry Rajoelina in 2009 as leier aan bewind gebring.… Lees verder