Zuma skerm dat Sassa-minister moet bly

President Jacob Zuma sê oproepe van opposisiepartye en die burgerlike samelewing dat die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, afgedank moet word, is voortydig.

Zuma het Donderdag in ’n mondelinge vraesessie in die parlement ’n stortvloed van kritiek en vrae … Lees verder

Black Sash vra dat Grondwethof toesig hou oor Sassa-uitbetalings

Die Grondwethof sal vandag die drukgroep die Black Sash (BS) se aansoek aanhoor om die ANC van ‘n yslike verleentheid te red.

Die BS eis dat die hof se rol as toesighouer oor die uitbetaling van maatskaplike toelaes, waarskynlik deur … Lees verder

Sassa-minister trap verder klei

Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat maatskaplike toelae volgende maand uitbetaal sal word. Sy het ook erken dat “ons stelsel die ergste vorm van misdryf en diefstal ervaar het”.

Maar tydens Sondag se … Lees verder

SASSA-wiele wil afkom en minister kruip weg

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê die regering sal nie toelaat dat die wiele afkom met ‘n krisis is Sassa se maatskaplike toelaes nie.

Ramaphosa het vrae beantwoord in die Nasionale Vergadering in ‘n poging om vure dood te slaan nadat die … Lees verder

Wêreldbank loof SA se kinderstaatstoelaes

papgeldDie Wêreldbank het Suid-Afrika geloof vir sy kinderstaatstoelaes wat glo die maatskaplike band tussen mense en die staat ondersteun.

Die toelaes word allerweë beskou as ‘n geboorteversneller wat jong swart meisies tot vroeë moederskap oorreed.

Dit is ook al gekritiseer … Lees verder

Zille belowe BSEB, grondhervorming en verhoogde toelaes

blueberetsDie DA het Sondag sy ondersteuners die versekering gegee dat die party nie hul swart rassebeleid sal laat vaar nie.

Tydens die bekendstelling van hul verkiesingsmanifes in Polokwane het die DA-leier, Helen Zille gesê hulle ondersteun Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging … Lees verder