Suid-Afrika se wonderlike water

Vuil waterEk verwys na dié week se TV-insetsel oor water.

Verder heg ek ook hierby aan ‘n foto wat ek vanoggend geneem het; die water – glo dit of nie – kom uit my kraan uit. Nou my vraag vandag aan … Lees verder