DRK-vredesverdrag onderteken

Die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en die oorwonne M23-rebelle gaan Maandag ’n vredesverdrag onderteken.

Die rebelle – een van talle gewapende groepe in die mineraalryke, maar verarmde ooste van die land – is met behulp van ’n spesiale … Lees verder

Wit Rooivalk die spelbreker in DRK

rooivalkDie Rooivalk-aanvalshelikopters, deesdae wit soos alle VN-wapentuig, het Maandag na bewering die M23-rebelle uit vestings by Chanzu in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) verdryf.

Dié twee gedugte Rooivalke wat deur ‘n VN-gemagtigde vredesbrigade naby die DRK se grens

Lees verder

SA ontplooi soldate in DRK na Veiligheidsraad se goedkeuring

Suid-Afrikaanse soldate gaan in die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo ontplooi word nadat die hoof van die Verenigde Nasies se missie in die DRK die beskerming van burgerlikes beveel het.

Die ontplooiing is deur president Jacob Zuma … Lees verder