Kritiese besinning oor die nuwe direksie van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Op 19 Februarie het Jacques van der Elst, die uitvoerende hoof op die Afrikaanse Taalraad (ATR), op die ATR-webtuiste die nuwe direksie van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) aangekondig: “In ‘n onverklaarbare stap het die Minister van Kuns en … Lees verder