Vermiste man se lyk gevind

Die man wie se vrou gedurende ‘n plaasaanval vermoor is, se lyk is gevind naby dié van sy vrou.

Roger Solik (66) en sy vrou Christine van ‘n plaas in die Nottingham Road omgewing in KwaZulu Natal, is Vrydag aangeval.… Lees verder

Mediese studente kry nie kadawers nie

Suid-Afrikaanse universiteite ondervind ‘n tekort aan kadawers vir mediese studies, het RSG berig.

Die Anatomiese Vereniging van Suider-Afrika sê die tekort het ontstaan weens die toename in mediese studente regdeur die land en die afname in die skenking van liggame. … Lees verder

Lyke in Windhoekse hospitaalsaal gelaat

Die lyke van twee pasiënte wat tydens hul opname in Saal 4 Wes in die Windhoek Sentrale Hospitaal op dieselfde dag gesterf het, is glo vir ure daarna steeds in hul onderskeie kamers tussen ander pasiënte gelaat, voordat die liggame … Lees verder

Nigerië talm met uitkenning van rampslagoffers

Die Suid-Afrikaanse regering het berigte ontken dat gespanne betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nigerië ‘n probleem geskep het om die oorskot van slagoffers van ‘n kerkramp terug te bring.

Die troebel verhoudinge tussen die twee lande is glo die oorsaak van … Lees verder