Lyndenburgse kind doodgeskok agv munisipale wanbestuur

Die Lyndenburgse munisipaliteit probeer hul wanbestuur en gewone onbeholpenheid wegpraat nadat ‘n wit kind deur ‘n ontblote kabel doodgeskok is.

Die Thaba Chweu-munisipaliteit sê hulle is nie aanspreeklik vir die dood van Jaden Landsberg nie.

Hy en maats het gaan … Lees verder

Gebrekkige opleiding kon vliegramp veroorsaak het

Die Burgerlike lugvaartowerheid sê die militêre vliegongeluk in Mpumalanga, waarin drie mense omgekom het, is moontlik veroorsaak gebrekkige vliegopleiding vir spesifieke weerstoestande.

Die Cessna-vliegtuig was van Sabi Sabi na Lydenburg onderweg toe dit in die Misty Mountain-gebied neergestort het.

Die … Lees verder

Opleidingsvlug eindig in ramp

‘n Roetine lugmagopleidingsvlug het Dinsdag in ‘n ramp geëindig toe die vliegtuig in ‘n berg in Mpumalanga vasgevlieg het en die dood van sy twee bemanningslede en ‘n passasier tot gevolg gehad het.

Die Cessna Caravan C208 van 41 Eskader, … Lees verder

Kliniek, biblioteek afgebrand

Ontstoke inwoners van Lydenburg se Mashishinglokasie in Mpumalanga het motoriste oor die naweek onder klippe gesteek en 'n kliniek afgebrand, het die polisie Maandag bekend gemaak.

"Die kliniek is Sondagaand deels in 'n brand verwoes. Dit is die enigste kliniek … Lees verder