Zambiese president in NY-hospitaal

Volgens die New Yorkse polisie is president Michael Sata van Zambië Donderdag in ‘n hospitaal in New York opgeneem.

Sata het van Lusaka na New York gevlieg om die jaarlikse VN-byeenkoms van die Algemene Vergadering by te woon. Hy het … Lees verder

Universiteit Stellenbosch: Die wortel van die kwaad

In die Suid-Afrikaanse politiek is die Dakar-safari van 1987 na Senegal redelik goed bekend. Frederik van Zyl Slabbert beskryf dit as ‘n “ontmoeting tussen leiers van die ANC in ballingskap en hoofsaaklik Afrikaanssprekende professionele mense” (Duskant die geskiedenis, … Lees verder

Hoe Joe Slovo die land verower het

Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode … Lees verder

Apie urineer op president

Onbewus van die soogdier in die takke bokant sy kop, het Zambiese president Rupiah Banda, die media Woensdag buite die Staatshuis toegespreek. Terwyl die president gepraat het, het die apie op die niksvermoedende leier geurineer.

"Jy het op my baadjie

Lees verder