Onderbroekvlag by elke skool kos R34 miljoen

Die ANC-bewind gaan 22 193 landsvlae by elke skool laat aanbring teen ‘n koste van R34 miljoen. Skoolkinders gaan ook gedwing word om Nkosi Sikelel’ iAfrika te sing en om “patriotiese gevoelens” teenoor die ANC te ontwikkel.

Dit het verlede

Lees verder

Regering gaan plase terugvat wat onderbenut word

Die regering gaan plase wat in die herkapitalisering- en ontwikkelingsprogram toegeken is, maar nie benut word nie, terugvat, het Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, gesê.

Nkwinti het verskeie herkapitalisering-grondhervormingsprojekte in die Vrystaat besoek.

Die besoek is deel

Lees verder

Skaf departement van vroue, kinders, gestremdes af

Die departement van vroue, kinders en mense met gestremdhede se geldsake en bestuur is haglik en die tyd het nou aangebreek dat dié departement na jare van wanbestuur afgeskaf word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder … Lees verder

Premier, burgemeester sing lustig omstrede lied

Na-apers van Malema moet ook, net soos Julius Malema, vervolg word. Dit was die reaksie van mnr Jaco Mulder, VF Plus leier in Gauteng en lid van die Provinsiale Wetgewer.

Dit volg nadat die minister van kuns en kultuur, Lulu … Lees verder

Nuwe besems

Niks kan erger as Lawwe Lulu wees nie.

Vir die land se kommersiële landbousektor het ‘n skynbaar nuwe dag aangebreek toe Pres. Jacob Zuma Lulu Xingwana na ‘n ander portefeulje geskuif het, en wyle Dirk du Toit uit sy span … Lees verder