Wat gebeur met jou motor se lugsak tydens ‘n botsing?

Lugsakke in moderne motorsdeur André Olivier

Ons almal ry motors wat toegerus is met veiligheidslugsakke. Van die ouer intreevlak motortjies het slegs ‘n lugsak in die stuurwiel, meer moderne buksies is standaard toegerus met twee lugsakke vir die bestuurder en die voorste passasier. … Lees verder

Subaru Forester XT CVT: briljant, dog duur

deur André Olivier

Subaru Forester XT van voor
Subaru Forester XT van voor

Subaru is baie meer bekend vir die vuurspuwende raserige Impreza WRXe as vir hulle baie bekwame gesinsmotors. Die Subaru Forester was nog altyd iets buitengewoons, iets links van die res van die … Lees verder

Toyota met Kurt Darren se lugsakke het nie ontplooi

Die voorste lugsakke in die Toyota Fortuner waarin die sanger Kurt Darren en twee vriende in ‘n ongeluk oor die naweek betrokke was, het nie gedurende die botsing ontplooi nie, berig Beeld vandag.

Slegs die lugsak in die linker- voorste … Lees verder