Krygkor, lugmag verduidelik Zuma-straler

Die hoofbestuurder van Krygkor sê die gebruik van kommersiële vlugte dra risiko’s en die land se leiers moet beveilig word.

Krygkor en die lugmag het die media Dinsdagoggend toegespreek oor die beplande aankoop van ‘n nuwe straler vir president Jacob … Lees verder

Gebrekkige opleiding kon vliegramp veroorsaak het

Die Burgerlike lugvaartowerheid sê die militêre vliegongeluk in Mpumalanga, waarin drie mense omgekom het, is moontlik veroorsaak gebrekkige vliegopleiding vir spesifieke weerstoestande.

Die Cessna-vliegtuig was van Sabi Sabi na Lydenburg onderweg toe dit in die Misty Mountain-gebied neergestort het.

Die … Lees verder

Wapenaankope was vermorsing van belastinggeld

SAAF Gripen (6406 Photo Frans Dely).jpg“Die Weermag se Strategiese Wapenaankope-pakket wat die belastingbetaler op die einde basies R70 miljard gekos het, was ‘n vermorsing van belastingbetalers se geld. Suid-Afrika het miljarde rande se nuwe wapentuig aangekoop, maar beskik nie oor die finansies en mannekrag om … Lees verder