Nederlandse toeriste ‘gyselaars’ in SA misdaadhel

Die groep van 36 Nederlandse toeriste wat kort ná hul aankoms by die Johannesburgse lughawe in hul toerbus gekaap en beroof is, het gister na hul land teruggekeer, waarskynlik ontnugter deur die wettelose toestande in Suid-Afrika. Met die internasionale publisiteit … Lees verder

Is R20 miljoen of R200 miljoen by die lughawe gesteel?

Dinsdag het gewapende mans geklee as polisiebeamptes meer as R20 miljoen in buitelandse valuta van die vraggebied gesteel. Sommige berigte sê dit is R200 miljoen. Teenstrydige berigte bestaan oor hoeveel geld presies geroof is en bewerings is nog onbevestig.

Die … Lees verder

Geheimsinnige roof by OR Tambo waar miljoene verdwyn

Die Valke, die polisie en die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika probeer glo om meer inligting te kry oor ‘n gewapende roof by die OR Tambo-lughawe.

Die rooftog was omstreeks kwart voor agt gisteraand. ‘n Bedrag wat enigiets tussen 20 en 40 … Lees verder

Johannesburgse lughawegebou vol water weens stortreën

Benewens die chaos wat op die N3-snelweg en die R24 na die lughawe deur gistermiddag se wolkbreuk veroorsaak is, het die lughawegebou skade gely. Water het by die dak ingestroom en verskeie vloere van die gebou het plasse water getoon.… Lees verder

Wittes wat in swart omgewingsaktiviste ontpop versper Londense aanloopbaan

Alle vlugte na en van die London City-lughawe is ontwrig nadat betogers Dinsdag aanloopbane uit protes teen “sistemiese rassisme” uitbreidingsplanne versper het.

Maar die swartes aan die ontvangkant van die beweerde “sistemiese rassisme” wou niks weet van die aksie nie.… Lees verder

Waterskilpaaie ontwrig lugverkeer by JFK

Meer as 400 waterskilpaaie het vlugte in New York vertraag omdat hul broeigebied naby die aanloopbane by die John F. Kennedy Internasionale Lughawe is.

Tot dusver is 396 skilpaaie opgemerk by JFK-lughawe tydens migrasie vanjaar wat tans aan die gang … Lees verder

Dodelike ISIS-aanval op Istanbul-lughawe eis talle

‘n Geweer- en bomaanval op Istanbul se Ataturk Internasionale Lughawe Maandagaand het die lewens van 50 mense geëis.

Meer as 239 mense is in die aanval beseer. ‘n Polisiewoordvoerder sê drie aanvallers het by die ingang van een van die … Lees verder

Upington-lughawe kry bomdreigement

Die lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (ACSA) wil lugreisigers en ander belanghebbendes gerusstel dat bedrywighede by die Upington-Internasionale Lughawe nie erg ontwrig is nadat die lughawe vanoggend ‘n bomdreigement ontvang het nie.

Lughawebestuurder, Nongo Dibete, sê die polisie se bomeenheid het die … Lees verder

‘PW het niks vir eie gewin gedoen nie’

Oudpres. PW Botha het geweier dat belastinggeld vermors word om ’n ondergrondse bunker by sy aftreehuis in Wildernis te bou.

Barbara Botha, sy weduwee, het pres. Jacob Zuma se bewering dat die staat destyds die lughawe in George gebou het … Lees verder

Kiëf verbreek skietstilstand

Die lughawe naby Donetsk in die ooste van die Oekraïne wat deur die selfverdedigingsmagte beset is, is Maandagaand deur vuurpyle bestook, het die Oekraïnse weermag bekend gemaak.

Die lughawe is in Mei reeds ernstig beskadig in swaar gevegte. Maandagaand is … Lees verder

Chaos by Durban-lughawe ‘het vele oorsake’

Die lughawemaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het gister allerlei redes aangebied vir die chaos by die Koning Tsjaka-lughawe wat veroorsaak het dat honderde sokkergeesdriftiges die halfeindrondte van die wêreldsokkerbeker in Durban misgeloop het. ‘n Rekenaarstelsel, die weer en privaatstralers wat die … Lees verder

Chili se lughawe ook gesluit

Chili se internasionale lughawe sal nie binne die volgende 48uur heropen nie, as gevolg van skade wat tydens die 8.8-grootte aardbewing aangerig is maar sommige kommersiële vliegtuie het tog onder “spesiale omstandighede” op dié lughawe geland, sê owerhede.

“Die lughawe … Lees verder