Petroljoggies staak van Maandag

joggieTot 72 000 petroljoggies en ander werknemers by vulstasies en motorhandelaars landwyd sal van Maandag (2 September) af staak nadat die onderskeie partye in die loononderhandelinge nie ooreen kon kom nie.

Die werknemers is almal lede van die metaalwerkersvakbond, Numsa. … Lees verder