Britte vaar uit teen Chinese lugdiens se ‘rassisme’

‘n Britse Hindoe, Vivendra Sharma (foto) het uitgevaar teen die Chinese lugdiens Air China en hulle van “rassisme” beskuldig.

Air China het skynbaar hul passasiers gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle sekere gebiede in Engeland besoek waar etniese minderhede … Lees verder

SAL-aanvaar Nene-plan op die nippertjie

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het ter elfder ure besluit om die Airbus-transaksieplan te aanvaar.

Die plan is soos dié een wat deur die voormalige minister van Finansies Nhlanhla Nene, goedgekeur is.

Die lugdiens het die Tesourie ingelig dat sy raad gestem … Lees verder

SAL ontken dat hulle aan China verkoop word

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het ontken dat hy in gesprek is om aan ‘n ander lugredery te verkoop te word of gedeeltelik verkoop te word, het Reuters berig.

Dié verklaring kom nadat Bloomberg bronne na aan die saak aangehaal het wat … Lees verder

SAL se vlerke moet weer geknip word

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens is alweer in die knyp en belastingbetalers moet hoes.

Die lugdiens het opnuut die regering om geldelike steun genader, nadat hulle twee jaar gelede leningswaarborge van R5 miljard rand ontvang het.

Die minister van Openbare Betrekkinge, Lynne … Lees verder

Pakistanse beleggers wil One Time koop

1time‘n Groep Pakistanse beleggers wat in Suid-Afrika woon, het R15 miljoen aangebied aan OneTime Holdings om die genoteerde maatskappy te koop.

Pak Africa Aviation sê hulle beplan om die lugdiens weer in bedryf te stel met ‘n streeksdiens wat in … Lees verder