Rooi waarskuwing vir dele van China uitgereik

China het inwoners oor ’n groot deel van die noorde van die land gewaarsku om voor te berei vir ’n golf versmorende lugbesoedeling wat oor die naweek verwag is.

Beijing is die ergste geteister en ’n sogenaamde “rooi waarskuwing” is … Lees verder