Motoriste gewaarsku oor oproer noord van Pietersburg

Die N1 tussen Louis Trichardt (Makhado) en Pietersburg (Polokwane) in Limpopo is gesluit nadat oproer in die gebied uitgebreek het.

Inwoners by Botlokwa is in opstand oor gebrekkige dienste.

‘n Polisie-woordvoerder, Hangwani Mulaudzi, het motoriste aangeraai om op hul hoede … Lees verder

Gemartel, gewurg en vir dood agtergelaat

Petro Weyers, 66, van Louis Trichardt (Makhado) sê sy is dankbaar dat haar sesjarige kleindogter, Chaney, nog lewe.

Die twee is verlede Donderdagoggend (6de) wreedaardig deur swartes aangeval in ‘n huisroof by Petro se woonstel in die Kismet-kompleks in Andersonstraat. … Lees verder