Die aand van 28 Mei 1900 was bewolk en donker. Lord Roberts se 100 000 Britse soldate was reeds suid van Johannesburg ná sy opmars uit Bloemfontein. Dit is nou reeds agt maande sedert die Anglo-Boere Oorlog in Oktober 1999
… Lees verderEtiket: Lord Roberts
1 September in die geskiedenis
Die Anglo-Boereoorlog was een van die skrikwekkendste oorloë van die negentiende eeu. Die verklaarde doel van Groot-Brittanje, volgens die verteenwoordiger van die imperiale moondheid in Suid-Afrika, sir Alfred Milner, was immers die vernietiging van die Afrikanerdom van die twee Boererepublieke.
… Lees verderDie Anglo-Boereoorlog was een van die skrikwekkendste oorloë van die negentiende eeu. Die verklaarde doel van Groot-Brittanje, volgens die verteenwoordiger van die imperiale moondheid in Suid-Afrika, sir Alfred Milner, was immers die vernietiging van die Afrikanerdom van die twee Boererepublieke.
… Lees verder