Fanie Cloete se holocaust-ontkenning…

Fanie Cloete se bewering dat Stellenbosch nog altyd ’n “tweetalige instelling” was, ontken dit wat Jan Smuts ons “eeu van onreg” (die negentiende eeu) genoem het. Ná 1806 het die tweede Britse besetting gevolg waartydens Engels stelselmatig in die Kaap … Lees verder

‘n Nuwe taalsituasie

Die Kaapsche Stads Courant en Afrikaansche Berigter het op 18 Januarie 1806, die dag van Janssens se kapitulasie, ook as The Cape Town Gazette and African Advertiser verskyn. Dit was die eerste aanduiding dat die nuwe Britse besetting ook die … Lees verder