Franse terreuraanval faal dag na Macron se party wen

Die Franse polisie sê die kamikaze-aanval op die Champs-Elysees was ‘n gefaalde terreuraanval.

Die voertuigbestuurder wat gistermiddag met sy voertuig in ‘n polisiemotor vasgery het in Parys, was sedert 2015 op ‘n veiligheidslys, die sogenaamde “Fiche S” en was bekend … Lees verder

Dodetal kan styg na brand in Londense Moslemgebou

Die Britse polisie sê die dodetal na die brand in `n woonstelgebou in Londen het tot minstens 12 gestyg. Die woonstelgebou word hoofsaaklik deur Marokkane bewoon.

Op Twitter is daar gespekuleer dat dwelmhandelaars die gebou aan die brand gesteek het, … Lees verder

CNN fabriseer nuus na ISIS verantwoordelikheid vir Londen-aanval aanvaar

CNN is uitgevang dat hulle nuus fabriseer in die nasleep van die ISIS-terroriste groep se dodelike aanval in die Verenigde Koninkryk se hoofstad, Londen.

CNN se Becky Anderson is in Londen gesien wat rekwisiete aan ‘n “vredesgroep” oorhandig om voor … Lees verder

Londense terreuraanval lyk na rasaanval

‘n Ondersoek is in Londen aan die gang nadat vier mense, asook ‘n polisiebeampte, Keith Palmer, in ‘n terreuraanval voor die Britse parlementsgebou dood is.

Na die aanval, het ISIS-simpatiseerders die terroris geloof en gesê dit was ‘n “geseënde” gebeurtenis … Lees verder

Londen, Parys ervaar groot druk om terreur te bekamp

Die polisie het Maandag ses mense aangekeer in klopjagte wat verband hou met die bekamping van terrorisme in sentraal-Engeland en Londen.

Plofstofdeskundiges is later ook ontplooi terwyl die polisie met deursoekings besig was.

Speurders het vier mense in Derby en … Lees verder

Assange in Londen ondervra deur Swede

WikiLeaks se stigter, Julian Assange, is vandeesweek deur Sweedse staatsaanklaers by Ecuador se ambassade in Londen ondervra oor beweringe dat hy in 2010 twee vroue verkrag het. Hy skuil reeds vier jaar in die ambassade.

Swede se hoofaanklaer, Ingrid Isgren, … Lees verder

Farage waarsku Brexit word geblokkeer deur howe

Nigel Farage, die voormalige Ukip-leier, het gewaarsku daar sal ‘n opstand wees indien die Parlement deur die Britse hooggeregshof verplig word om die Brexit-referendum te keer.

Die tussentydse leier het sy woede teen die besluit van drie onverkose senior regters … Lees verder

Is ‘geestesongesteldheid’ die nuwe dekmantel vir terreur?

Is “geestesongesteldheid” die nuwe dekmantel waaronder djihadistiese aanvalle op die Weste geregverdig word?

Dit lyk beslis só.

Die jongste “geestelik onstabiele” jong man om ‘n oënskynlik arbitrêre aanval op ongewapende burgerlikes te loods was Zakaria Bulhan, ‘n 19-jarige Somaliese Moslem … Lees verder

Gewapende polisie ontplooi na mesaanval in Londense park een eis

‘n Mesaanval in Londen het ‘n vrou se dood veroorsaak en vyf ander mense is beseer.

Die aanvaller wat amok gemaak het in sentraal-Londen se Russell Square kon ‘n terreurmotief gehad het, sê ondersoekbeamptes nadat ‘n verdagte in hegtenis geneem … Lees verder

Leon Lemmer: Melanie Phillips oor Londonistan

Londen, die Britse hoofstad, het vandeesmaand ‘n Moslem-burgemeester van Pakistanse oorsprong gekry (Praag 6 deser). Geen sektor van die immigrantebevolking in die Weste (veral Amerika, Brittanje en Europa) veroorsaak meer probleme en word meer gevrees as die Moslems … Lees verder

‘Londonistan’: Britse hoofstad kry Moslemburgemeester ná bittere stryd

Die Britse Konserwatiewe Party is besig met interne verwyte nadat hulle waarskynlik die plaaslike verkiesing in Londen ver verloor het. Hoewel stemme in gister se plaaslike verkiesings eers vanaf vanoggend om 9-uur Suid-Afrikaanse tyd (8-uur in Engeland) getel gaan word, … Lees verder

Londense winkels verkoop beesurine saam met kos

Beesurine word al jare lank neffens kosprodukte in Londen verkoop.

Dit word gebruik deur aanbidders in sekere Hindoeseremonies, maar dit is onwettig om te verkoop vir menslike gebruik in Engeland.

Bekend as Gau mutra, word dit in winkels aangetref wat … Lees verder

Britse polisie sê jongste mesaanval was terreur

Die Britse polisie sê ‘n mesaanval waarin drie mense Saterdag by ’n Londense moltreinstasie gesteek is kan verband hou met terreur.

Een man is ernstige beseer toe ‘n swarte hom op die Leytonstone-stasie in die oostelike deel van Londen aangeval … Lees verder

Ebola terug in Nigerië, Londen

Die departement van gemeenskapmedisyne van die Universiteit van Calabar in die Cross River-staat van Nigerië ondersoek die jongste geval van Ebola in die land.

Tien mense word in kwarantyn gehou nadat hulle in die suidelike Nigeriese stad Calabar in kontak … Lees verder