Prasa sê mediaberigte is misleidend

Die Passasierspooragentskap van SA (Prasa) sê mediaverslae oor sy Spaansvervaardigde Afro 4000-diesellokomotiewe is verkeerd en misleidend.

Prasa se hoofuitvoerende beampte Mosenngwa Mofi aan verslaggewers in Pretoria gesê dat die gaping tussen die minimum kontakdraad en die dak van die lokomotiewe … Lees verder

Nuwe lokomotiewe in ontvangs geneem

Die minister van vervoer, Dipuo Peters het die tweede besending van vier lokomotiewe, wat deur Suid-Afrikaanse ingenieurs ontwerp en in Spanje gebou is, by die Kaapstadse hawe in ontvangs geneem.

Altesaam 70 lokomotiewe sal in die volgende paar jaar in … Lees verder

Brandstofkrisis staar Namibiërs in gesig

Vakansiegangers op pad na feestydbestemmings in Namibië kan hulle in die komende dae voor leë brandstofpompe bevind.

Mielieboere is boonop tans besig om hul lande vir die plantseisoen gereed te kry, wat die vraag na diesel verhoog, het die Republikein … Lees verder

Transnet tel stoom op met lokomotief-bou

transnetTransnet gaan R50 miljard bestee om 1064 lokomotiewe van vier internasionale maatskappye te koop, het RSG berig.

Die maatskappy het Maandag kontrakte met General Electric, Bombardier en twee Chinese maatskappye gesluit het om die lokomotiewe te verskaf.

Transnet se sewe-jaar … Lees verder