Die atleet Caster Semenya het alle gerugte oor sy verlowing aan sy mede-atleet Violet Ledile Raseboya ontken.
“Daar is geen troue nie. Moenie die gerugte glo wat julle in die nuus lees nie,” het Semenya aan die Sowetan-koerant se webblad … Lees verder