Sirkusolifant trap bejaarde dood

sirkusolifant‘n 84-jarige man het naby Parys, Frankryk gesterf toe ‘n olifant wat aan ‘n plaaslike sirkus behoort, uit sy kampie ontsnap het en die niksvemoedende petanque-speler met die slurp geslaan het, het die polisie Maandag gesê.

Die olifant, Tanya, het … Lees verder