Brief: Afrikaans: Om ‘n ystervark te streel

In twee briewe redeneer Johannes Comestor dat Afrikaans nie na behore deur Afrikaansinstansies bevorder word nie. Die Europese wortels van Afrikaans word verswyg, die klem val op meertaligheid pleks van Afrikaans en taalsuiwerheid word skromelik verwaarloos.

Op 17 Maart het Lees verder

Johannes Comestor: Twee Afrikaansinstansies ondermyn Afrikaans

Conrad Steenkamp, die voltydse besturende direkteur van die Afrikaanse Taalraad (ATR), het my destyds op LitNet (1.11.2016) uitgedaag om my “uiteenlopende opinies en opvattings” oor die ATR op skrif te stel. Ek het moeite gedoen en met ‘n teks van … Lees verder

Brief: Het Afrikaans ‘n kat se kans op oorlewing?

Ek wil die soeklig laat val op persone en instansies wat veronderstel is om hulle vir die bevordering en oorlewing van Afrikaans te beywer maar skromelik versuim om dit te doen.

Op 13 November is ‘n brief van my onder … Lees verder

Leon Lemmer: Die polities byderwetse bevordering van die mengeltaal Kaaps

LitNet is redaksioneel en administratief in Stellenbosch gesetel. Soos deesdae aan die Universiteit Stellenbosch (US) is niemand en niks vir LitNet te links nie. Sodra iemand of ‘n teks nie links genoeg is nie, ontstaan daar bedenkinge in LitNet-geledere. Sensuur … Lees verder

Uitlatings oor Dookoom se Larney-liedjie herbesoek

Oor Herman Wasserman se artikel oor die Larney-liedjie van Dookoom het ek geskryf: “Dit is myns insiens een van die onbetaamlikste stukkies joernalistiek wat ooit in Die Burger gepubliseer is” (Praag 26 Oktober). Ek vind Wasserman se teks, … Lees verder

Theuns Eloff hoof van Verwoerd se trust met R2 miljard

Dr. Theuns Eloff, wat onlangs die tuig as rektor van die Noordwes-universiteit neergelê het, is tot voorsitter van Dagbreektrust verkies. Dit blyk uit onlangse berigte in die media. Daar word konserwatief geskat dat die Trust oor R2 miljard se likiede … Lees verder

‘n Tata, nie ‘n Mercedes nie

nelson_mandela_733835deur Leon Lemmer

Uit die buiteland word ek oorval met boodskappe deur mense wat dink almal in Madibië rou. Ek wens dat almal nou van die Mandela-wa afklim en besef dat dit nie ‘n Mercedes is nie maar ‘n Tata. … Lees verder

ET se moord en die verplasing van blaam

Ek is vanoggend omstreeks 04h00 wakkergemaak deur ons kat wat ‘n muis gevang het en die ding toe in die huis laat wegkom het. Ek het toe maar die nuus begin lees op die internet en was geskok om te … Lees verder

Die gees van Leni Riefenstahl

Die pessimiste het meer gedoen om die wêreldvrede te bewaar as die optimiste – Aleksandr Solsjenitsin.

As ek sommige skrywes op LitNet lees – ‘n webwerf waar ek deesdae persona non grata is, selfs met die gebruik van skuilname – … Lees verder