Europol: Linkses meer geneig tot terreur as konserwatiewes

‘n Nuwe verslag deur Europol het aan die lig gebring dat linkses meer geneig is tot terreur as hul konserwatiewe opposisie.

Dit weet enige Suid-Afrikaner al sedert die Rivonia-verhoor waar wit kommuniste en huidige “volksheld” Braam Fischer terreur gepleeg het … Lees verder

Duitse restaurant moet sluit na linkse terreur

‘n Duitse restaurant is gedwing om sy deure te sluit nadat linkse boewe duisende euro se skade veroorsaak het. Die plek is gevandaliseer omdat die eienaar ‘n werkslokaal by sy restaurant uitverhuur het aan die AFD-party.

Eienaar Sven Lohse, wat … Lees verder