Brief: Verkrampte regses en kloekserwatiewe

“Pas aan of sterf,” het PW Botha gesê. In die Anglosfeer het die woord “cuckold”, wat volgens Infogalactic die volgende is, “A cuckold is the husband of an adulterous wife. In evolutionary biology, the term is also applied to males … Lees verder

JH du Toit: Milo-manie

Hoewel nuusmedia in SA sover grootliks die meteoriese opgang van die regse aktivis Milo Yiannopoulus geïgnoreer het, het hierdie fenomeen nou sulke afmetings aangeneem dat dit nie meer onder die mat gevee kan word nie. Milo is tegnologieredakteur by Breitbart.com … Lees verder

JH du Toit: (Pers) lewe op Mars gevind

As daar nog enige twyfel was, of daar lewe op Mars is, is dit nou uit die weg geruim, so het NASA hierdie week bevestig. Ja inderdaad, lewe is op die diepste en donkerste krater op Mars gevind. Tot onlangs … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim de Villiers se dilemma

Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het op 1 April sy ampstermyn op die agtervoet begin. As blanke is hy in die plek van sy bruin voorganger, Russel Botman, aangestel. Daarby is hy ‘n man. As … Lees verder

Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het op 1 April sy ampstermyn op die agtervoet begin. As blanke is hy in die plek van sy bruin voorganger, Russel Botman, aangestel. Daarby is hy ‘n man. As … Lees verder

Karel Combrinck: Politieke korrektheid is ‘n slagyster

Van al die aanslae teen die moderne mens se gees en doen en denke is die sieklike verskynsel van politieke korrektheid sekerlik een van die verlammendste. Veel is reeds hier op Praag en elders oor hierdie onderwerp gesê, maar dit … Lees verder

Links en regs

Links en regs in die politiek is allesbehalwe duidelike begrippe. Die onderskeid is wel duidelik waar dit gaan om verregs en verlinks. Niemand sou byvoorbeeld wou ontken dat mnr Joe Slovo en mnr Eugène Terre’Blanche nie veel in gemeen het … Lees verder

Die gewetenloosheid van links

Deur Joseph Secrève

Bestaan daar so iets soos om die regte ding te doen en dan gehaat te word daarvoor?

Helaas is die antwoord op hierdie vraag ’n pertinente “ja”.

Daarvoor hoef ons nie verder te kyk as ons eie … Lees verder

Nou wie’s nou dom, hû?

Dit het onder my aandag gekom… wel eintlik kwetter en kraak die omgewing al vir jare met die onregse mense se selfvoldane stelling dat hulle, dank Vader (of Moeder, afhangende van hoe stuitig hulle aanbid) nie dom is soos die … Lees verder

Piet Croucamp se algemene probleem met Afrikaners

Die probleem met blanke Suid-Afrikaners – kode vir Afrikaners – is dat hulle veralgemeen, verduidelik “politieke ontleder” en dosent, dr. Piet Croucamp, en hy sê dit sonder dat die lagwekkende ironie op enige waarneembare manier by hom registreer, en daar … Lees verder

‘n Misdaad om blank te wees

Op die aand van 26 Februarie, 2012, in die Amerikaanse deelstaat Florida, bemerk ‘n man van Peruviaanse herkoms, George Zimmerman, ‘n agterdogtige karakter wat in sy ommuurde woonbuurt rondsluip. Ten spyte van die reën, loop die verdagte rond en kyk … Lees verder

SA politiek verskuif van links na vêrlinks, met ‘n kappie!

Die Suid-Afrikaanse politiek verskuif al hoe verder na links: van links na vêrlinks, met ‘n kappie! In vandag se Rapport verklaar Zille in wese dat haar party, die DA, vir die ANC se rassewetgewing stem waarmee blankes benadeel en swartes … Lees verder

Om regs of verregs te wees

In die jare wat voorlê gaan ons nog baie hoor van regs en verregs, soos wat ons van pienkes en linkses tydens die vorige bedeling gehoor het.

Maar wat beteken die terme en waar kom dit vandaan? Waarvoor staan regse … Lees verder

Nuwe bruin aanslag teen ‘regse Afrikaners’

Nadat die heer Gerwel in Rapport, wat glo gehuil het toe die Berlynse Muur geval het, die term “verregsing” gebruik het, word PRAAG, Afriforum, Solidariteit en die Vryheidsfront tans daarvan beskuldig dat ons die taalstryd “gekaap” het. Volgens ene Lionel … Lees verder

Fidel

Castro se gesondheidsprobleme en verwagte afsterwe het reeds ’n taamlike indruk in die Amerikaanse pers gemaak en op afwagtende Kubaanse uitgewekenes in Miami, asook komediante wat grappe oor sy kunsmatige anus maak. Treurende linksgesindes het reeds begin om die man Lees verder

Castro se gesondheidsprobleme en verwagte afsterwe het reeds ’n taamlike indruk in die Amerikaanse pers gemaak en op afwagtende Kubaanse uitgewekenes in Miami, asook komediante wat grappe oor sy kunsmatige anus maak. Treurende linksgesindes het reeds begin om die man Lees verder