Arlington-plaasaanval: Vyf voor

Vyf swartes wat verlede week in hegtenis geneem is in verband met die plaasaanval op ‘n vrou naby Arlington sal weer in die hof vandag verskyn.

‘n Polisiewoordvoerder, Zweli Mohobeleli sê neefs Tseko Radebe (30), Ramonyaduwa Radebe (37), Mokwanyane Radebe … Lees verder

Lindley-plaasmoordverdagtes steeds soek

Niemand is nog aangekeer vir die moord op ‘n bejaarde Lindley-boer, Hein Smith, die naweek nie.

Vrystaatse polisiewoordvoerder, Peter Kareli, sê hulle volg leidrade op en maak goeie vordering.

Polisiewoordvoerder, Annelie Wrensch, het vanoggend aan OFM-nuus gesê die 77-jarige Smith, … Lees verder

Moordenaars van bejaarde boer op vrye voet

Niemand is al in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n bejaarde boer van Lindley in die Oos-Vrystaat nie.

Polisiewoordvoerder, Annelie Wrensch, sê die 77-jarige dr. Hein Smith van die plaas Rondekom is nie ver van sy plaashuis … Lees verder