Middelvinger vervang parlementêre debat

Lechesa Tsenoli, adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering, moes parlementslede Woensdag weer waarsku om hul van handgebare te weerhou.

‘n Ongewilde mosie is Woensdag ingedien waarteen talle ANC-lede handgebare gemaak het.

Lindiwe Sisulu, minister van huisvesting, glo haar middelvinger gewys.

In … Lees verder

SA geskiedenis moet glo nog swarter word

Die ANC wil graag swarter geskiedenis in alle skoolkinders se kele afdruk.

Dié nuutste plan vir meer intensiewe ideologiese breinspoeling, sal lande soos Kuba uitsonder.

Die huidige kurrikulum plaas glo te veel klem op die Europese geskiedenis in plaas van … Lees verder

Soldate wil weer betoog

Soldate berei voor om aanstaande maand voor die Uniegebou in Pretoria te betoog en ‘n memorandum te oorhandig, het die Suid-Afrikaanse Veiligheidsmagtevakbond (Sasfu) gister in Pretoria gesê.

Sasfu se Gautengse voorsitter Mfazwe Plaatjie het gesê die unie beplan ook regstappe … Lees verder

Laseropspoorder by vloot gesteel

Die minister van verdediging en militêre veterane, me. Lindiwe Sisulu, het erken dat ‘n laser-opspoorder van die fregat, Amatola, gesteel is. Sy het dit erken in antwoord op ‘n amptelike vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die … Lees verder