Zille gee toe dat Mazibuko ‘n swart figurant is

In ‘n buitengewone skerp aanval op Lindiwe Mazibuko, haar party se voormalige parlementêre leier, het Helen Zille gedurende ‘n federale partyvergadering die “waarheid” oor Mazibuko onthul en haar as ‘n onbekwame swart sukkelaar uitgebeeld.

Die DA, wat gewikkel is in … Lees verder

Zille, Heller, Kasrils is ideologiese bedmaats

Helen ZilleNa die DA se swak vertoning gemeet aan hul eie verkiesingsbeloftes, is die party glo erg verdeeld oor die manier waarop Zille die toekoms sien.

Die huidige stryd om die parlementêre leierskap en ideologiese keuses het reeds sy eerste slagoffer … Lees verder

DA kla na Zuma nie anti-gay Oeganda veroordeel nie

Die Demokratiese Alliansie sê president Jacob Zuma se versuim om Oeganda se anti-gay-wetgewing te veroordeel, is ‘n belediging vir die Grondwet asook oudpresident Nelson Mandela se siening oor menseregte wat Suid-Afrika se buitelandse beleid rig.

Zuma het vroeër op ‘n … Lees verder

‘Opposisie met swart leier kragtig’

mazibuko4Lindiwe Mazibuko, die DA se parlementêre leier, sê daar was geen wrywing in die DA oor die besluit om ‘n swart presidentskandidaat te kies nie.

Sy het gesê dit is ’n kragtige boodskap as ’n opposisieparty ’n swart leier het, … Lees verder

DA verswart kandidatelys

Die DA se kandidatelyste vir vanjaar se algemene verkiesing is verswart en tot die helfte van hul parlementslede kan swart wees.

Lindiwe Mazibuko, die DA se parlementêre leier, het bevestig dat die helfte swart kan wees.

Helen Zille, partyleier, wat … Lees verder

Swaarlywige swart nasionalis Mazibuko soek steun

Die swaarlywige parlementêre leier van die DA, Lindiwe Mazibuko, hou gewis nie van Afrikaners nie en sy sê dit hardop.

Die DA gaan ongetwyfeld skrille Afrikanerhaat en anti-wit regstellende aksie as ‘n deurlopende tema in die komende verkiesing aanwend, met … Lees verder

‘n Afrikanerkalkoen se eiertjie oor die demockracy

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ek het dit geniet om prof Danie Goosen se rubriek oor die demokrasie te lees. Alhoewel ek seker is Dan sal hom ook beantwoord, sal ek ook Lees verder

Grondwethofbeslissing oor mosie van wantroue leeg

‘n Grondwethofbeslissing het die weg gebaan vir ‘n debat oor president Jacob Zuma se geskiktheid om te regeer voor volgende jaar se algemene verkiesing.

In ‘n meerderheidsuitspraak, het die hof Dinsdag die Nasionale Vergadering ses maande gegee om die reëls Lees verder