Limpopo-polisieman vir veediefstal gevang

Die polisieman is na bewering lid van 'n sindikaat wat beeste in die Nylstroomgebied steel, het die provinsiale veediefstalsuperintendent Alpheus Mokale gesê.

"Hy is die meesterbrein… 16 beeste is gesteel."

Die polisieman gaan vandag in die Magatle-landdroshof naby Zebediela verskyn

Lees verder