Bibi wen met harde woorde teen Palestyne

Die Israelse premier, Benjamin Netanyahu het ‘n oorwinning verklaar vir sy Likud-party in die land se verkiesing.

Likud het 30 setels in Israel se Knesset ingepalm en die sentrum-linkse Sioniste-unie-party onder leiding van sy grootste mededinger, Isaac Herzog het slegs … Lees verder

Israeliese minister wat swartes na Swede stuur, bedank

Die Israelse minister van binnelandse sake wat duisende swart “vlugtelinge” na Swede gerepatrieer het, het bedank.

Gideon Saar, het vroeër gesê dat Israel “nie kan bekostig om tienduisende swartes te absorbeer nie, want dit sal die Joodse aard van die … Lees verder