Republikeine druk wetsontwerp teen VN-lidmaatskap deur

‘n Republikeinse wetsontwerp van die Huis van Verteenwoordigers het onder die radar deurgeglip wat die Verenigde State van Amerika se lidmaatskap van die Verenigde Nasies se einde kan beteken.

Die wetsontwerp, wat deur Mike Rogers, ‘n Republikein uit Alabama voorgestel … Lees verder

Britse premier voer nog ‘n eierdansie uit oor EU

Die Europese Unie (EU) moet meer buigsaam wees indien dit Brittanje se kiesers wil oortuig om in die 2017-referendum ten gunste daarvan te stem, het ­premier David Cameron verklaar.

Die Britse premier moet sy kiesers onder die indruk hou dat … Lees verder

Ondersteun praag se opgradering!

housingNou soek ons ondersteuning vir ons praag-webwerwe. Vandat die Boikot-Naspers-aksie begin het, het die verkeer op ons webwerwe beduidend toegeneem. Oor die afgelope paar dae het die bediener egter begin swaar trek. Dit het reeds vyf keer omgeval en dis … Lees verder