Om presidente te onthoof: Chelsea Clinton se grinnik het verdwyn

Hillary Clinton het laggend gekekkel: “Ons het gekom, ons het gesien, hy het gesterf” oor die moord op Muammar Gaddafi van Libië nadat die VSA onder haar toesig sy bewind omver gegooi het. Maar haar dogter Chelsea vir een, waardeer … Lees verder

Tobruk stem teen Libië se VN-regering

Opponente van Libië se eenheidsregering, wat die ondersteuning van die Verenigde Nasies geniet, het Maandag teen ’n mosie van vertroue in die Tripoli-bewind gestem in ’n rare sessie van die parlement wat in die ooste van die land gevestig is.… Lees verder

Kerry na Afrika te midde van stygende Moslembedreiging

Met die vredesooreenkoms in Suid-Soedan wat aan die uitrafel is en djihadiste wat voortgaan met aanvalle in Somalië, het die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry, in Nairobi aangekom om met Kenia se pres. Uhuru Kenyatta samesprekings te voer.… Lees verder

As Sirte val, is Aleppo dalk volgende djihadistiese vesting

Libiese magte wat lojaal is aan die regering wat deur die Verenigde Nasies ondersteun word, vuur mortiere af op posisies van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) in Sirte, Libië.

ISIS het probeer om ‘n basis in Sirte te vestig, maar ‘n … Lees verder

ISIS-djihadiste byna uit Sirte verdryf

Magte lojaal aan Libië se eenheidsregering maak vordering binne die djihadiste se vesting, Sirte nadat die eerste Amerikaanse lugaanvalle, posisies van die Islamitiese Staat (ISIS) in die stad geteiken het.

Die soldate het die sentrale distrik, Al-Dollar, ingeneem nadat gevegte … Lees verder

Brittanje gaan glo nie in Libië ingryp nie

Brittanje het geen planne om die stuur van troepe na en lugaanvalle op Libië te verleng nie.

Die verklaring deur die ministerie van verdediging volg ná ’n komitee van wetmakers gesê het die land kan tot ’n 1000 troepe ontplooi.… Lees verder

Die EU het geen antwoord op ISIS nie

Wat Libië betref blameer president Obama vir Frankryk en Brittanje dat hulle die bal laat val het nadat Gaddafi vermoor is. Maar dit was die Obama-administrasie wat die oorlog begin het, die meeste lugaanvalle geloods het en 7 700 bomme … Lees verder

Tunisë en Libië raak by grens slaags

Tunisiese veiligheidsmagte het die week met gewapende soldate naby die grens met Libië slaags geraak, minder as ’n week nadat vyf militante wat oor die grens gekom het, deur veiligheidsmagte doodge­skiet is.

Die gewapende mans het probeer om ’n pos … Lees verder

VSA beplan lugaanvalle op Libië

Die Verenigde Nasies sê alle partye in die Libiese konflik is waarskynlik skuldig aan oorlogsmisdade, insluitende marteling, verkragting en die moord op gevangenes.

Die VN het die internasionale gemeenskap gevra om meer te doen om die skuldiges te laat vervolg. … Lees verder

Vyf olie-opgaartenks brand in Libiese hawens

Met die olieprys wat ‘n laagtepunt bereik het, is brandstofbergingsplekke oorvol.

Maar in Libië woed brande tans by die opgaartenks van Es Sider en Ras Lanuf. Twee van die brande is begin toe olie-opgaartenks deur ISIS-mortiere getref is. Die brande … Lees verder

Twee nuwe verdagtes vir Lockerbie-bom uitgewys

Britse media berig dat die Libiese owerhede die ondervraging van twee verdagtes in die 1988 bomaanval op Pan Am vlug 103 sal toelaat.

‘n Libiese woordvoerder het die week aan die BBC gesê ondersoekbeamptes kan na Libië kom en die … Lees verder

Tunisiërs wen Nobelvredesprys vir Arabiese Lente

Tunisië se Nasionale Dialoogkwartet het Vrydag die Nobelvredesprys gewen vir sy bydrae om demokrasie te bevorder.

Die Arabiese Lente in Tunisië, is deur die Nobelkomitee voorgehou as ‘n voorbeeld van vreedsame oorgang in ’n streek wat onder geweld en opstand … Lees verder

Skoppensboer: Obama en Mandela wen Nobelprys vir ‘n tweede keer

In ‘n verrassende skuif het die Nobelpryskomitee sy vorige besluit hersien en die 2015 Nobelprys vir Vrede gesamentlik aan die Amerikaanse president Obama en postuum aan Nelson Mandela toegeken.

“Die besluit was nie ‘n maklike een nie,” het ‘n woordvoerder … Lees verder

Zuma, Merkel bameer NAVO vir vlugtelingkrisis

President Jacob Zuma het herhaal dat die aanval op Libië deur ‘n NAVO-geleide koalisie in 2011 tot die huidige vlugtelingkrisis in Europa bygedra het.

Hy het by ‘n funksie by die Verenigde Nasies se hoofkantoor in New York gepraat, waar … Lees verder