‘n Mens kan oor jou lewensloop skryf bv om self sin daarvan te probeer maak of omdat jy dink die inligting is die moeite werd om aan andere mee te deel. Soms is die teikengroep van die manuskrip slegs die … Lees verder
Sleutelwoord: liberalisme
James Burnham oor die inkrimping van die Weste
Elkeen kan self besluit of die volgende aanhaling ‘n hipotetiese beskrywing is of ‘n situasie uitbeeld wat werklik êrens op die aardbol bestaan:
“Suppose I believe that men of a certain color, size or shape, or in some other way … Lees verder
Dan Roodt: Portret van die liberale Afrikaner
Ek wil vandag iets sê oor die sg. “liberale Afrikaner”. Daar is seker iets te sê vir klassieke liberalisme uit die negentiende eeu, asook die begrip van “verdraagsaamheid” soos mens dit by Voltaire en later John Stuart Mill en die … Lees verder
Die sluipmoord op Boris Nemtsof
Die moordaanslag op die aartshertog van Oostenryk-Hongarye en erfgenaam van die Oostenryk-Hongaarse keiserryk, Franz Ferdinand was in 1914 die druppel wat die emmer laat oorloop het om die moeisame vrede in Europa tot ‘n einde te bring. Die sluipmoord het … Lees verder
Liberalisme in sy laaste stuiptrekkings?
Net gister ontvang ek ‘n vonkpos rakende ‘n artikel wat geskryf is deur Prof. Herman Gillomee gedateer 3 November 2014 waarin hy die Marxistiese ANC regering van “raad” voorsien hoe om die ekonomie weer in die regte rigting te trek.… Lees verder
Die slagofferskap van gays, vroue en swartes
deur Leon Lemmer
Daar is minstens drie groepe in die samelewing wat deesdae met erg oordrewe simpatie in die Westerse samelewing behandel word: gays, vroue en swartes. Dit word gedoen op grond van beweerde vorige benadeling. Ek gaan nie pleit … Lees verder
Wat is die liberalisme? Met ’n kort verwysing na Steve Hofmeyr
deur Danie Goosen
Daar word dikwels gesê dat die liberalisme een van die grootste ideologiese gevare vir Afrikaners inhou. Maar wat word hiermee bedoel?
Nou, alvorens misverstand alles beduiwel, wil ek dit hier reg aan die begin so duidelik as … Lees verder
Flip Buys en Beeld span nou saam om ‘rassis’-teerkwas te swaai
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Een van die absurdste ideologiese verskynsels is Afrikanerliberalisme. Terwyl die klassieke liberalisme van die negentiende eeu darem die bestaan van meer as een waarheid, meningsverskil en … Lees verder
Konfederasie: die alternatief vir liberalisme en sosialisme
deur Christo Landman
Die Suid-Afrikaanse politiek word tans gekenmerk deur ‘n keuse tussen die sosiaal-demokratiese inmengingstaat en liberaal-demokratiese meerderheidstirannie. ‘n (Kon)federale raamwerk bied vir ons uitkoms.
‘n Sosiaal-demokratiese mag/inmengingstaat ken aan die staat soveel oorkoepelende magte toe dat die regering-van-die-dag … Lees verder
Wat bedoel Dan Roodt met sy kritiek op die demokrasie?
deur Danie Goosen
Dan Roodt het onlangs ‘n belangrike artikel oor die gebreke van die ‘demokrasie’ geskryf. Uit die algemene strekking van sy artikel is dit duidelik dat Dan enigsins skepties oor die demokratiese gedagte is. Omdat die tema so … Lees verder
Die kopdoek as bevrydingsimbool
[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Die gemiddelde ousie het een, Winnie Mandela het een, Mamphela Ramphele het een, Piet Croucamp het een en omtrent die hele Naspers-direksie dra hulle ook. Nee, nie ‘n Louis Vuitton-handsak of Chinese namaaksel … Lees verder
Piet Croucamp se algemene probleem met Afrikaners
Die probleem met blanke Suid-Afrikaners – kode vir Afrikaners – is dat hulle veralgemeen, verduidelik “politieke ontleder” en dosent, dr. Piet Croucamp, en hy sê dit sonder dat die lagwekkende ironie op enige waarneembare manier by hom registreer, en daar … Lees verder
Apartheid – ‘n idee vir die 21ste eeu?
Die apartheidsteorie voorspel dat mense in ‘n multi-etniese samelewing hulself insgelyks etnies gaan organiseer. In hul eie politieke benadering en veldtogte, verwerp sowel die ANC as die DA, die twee grootste politieke partye in Suid-Afrika, beide die marxisme en die … Lees verder
Calvyn anderkant die kerk
Die FWI (filosofie van die wetsidee) word soms onregmatig as deel van die neo-Calvinisme geklassifiseer. Onteenseglik is daar lyne wat terugloop na Johannes Calvyn en Abraham Kuyper. Die vader van die gesofistikeerde sistematiek van die FWI is Herman Dooyeweerd. Dooyeweerd … Lees verder