Die Britse en voormalige wêreldkampioen Lewis Hamilton het ‘n papnat Spa ingepalm. Sy spanmaat en huidige kampioen Jensen Button het weens ‘n ongeluk met die Duitser Vetel sy kanse om die titel hierdie jaar weer te wen ‘n knou gegee.… Lees verder
Etiket: Lewis Hamilton
Ferrari maak dit een, twee in Bahrain!
Ná ‘n nagmerrieseisoen in 2009 het Ferrari die nuwe seisoen met ’n baie indrukwekkende eerste en tweede plek begin. Die dubbele wêreldkampioen van Spanje, Fernando Alonso, het voor sy spanmaat Felipe Massa en Lewis Hamilton in sy McLaren oor die … Lees verder
Nog is dit het einde niet!
Een van die nuwe spanne in die 2010 F1-kampioenskap, US F1 se bestuurder Jose Maria Lopez, het onttrek van die span en is nou glo die rugsteunbestuurder vir die Campos-span. Campos wat ook sy naam gaan verander na Hispania Racing … Lees verder
Button in ‘n Mclaren vir 2010?
Daar is sterk gerugte dat die nuwe wêreldkampioen van Brawn GP, Jensen Button, na Mclaren wil skuif. Button en Brawn gesels nog oor die groter salaris wat Button wil hê.
Soos die spreekwoord lui: “Waar daar ‘n rokie trek… Die … Lees verder
Button nuwe F1-wêreldkampioen!
Die Britse renjaer Jenson Button het uiteindelik ná amper 10 jaar se probeerslae die bestuurderswêreldtitel ingepalm. Die Brasiliaanse formule-eenwedren het sommer van die tweede rondte af vonke laat spat. Rubens Barichello het van die voorpunt af weggespring en mooi uit … Lees verder