Christene word vervolg

vervolgDie vervolging van Christene is in volle swang, maar die hoofstroommedia in die Verenigde State van Amerika byna doodstil oor hierdie verskynsel.

Wanneer ‘n politikus iewers in die wêreld per ongeluk aanstoot gee met uitsprake oor homoseksuele, Jode of Moslems, … Lees verder

Haatmoordenaars vandag gevonnis

Die twee Kleurling beskuldigdes, Lindon Wagner en Robin Harwood wat ‘n wit tienermeisie lewendig verbrand het, sal vandag hul vonnisse aanhoor.

Die vier sal vandag in die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg gevonnis word weens die moord op die Kirsty Theologo.… Lees verder

Polisie op hoë gereedheidsgrondslag ontplooi in Khutsong

‘n Sesde persoon het in Khutsong naby Carletonville aan die Wes-Rand gesterf, het die polisie in Gauteng Maandag gesê.

“‘n Man se lyk is Sondagaand gevind, hy is aan die brand gesteek,” het brig. Neville Malila, polisiewoordvoerder, gesê.

Malila het … Lees verder

Dodetal in Khutsong styg na boendoehowe

Die polisie is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat oproer in Khutsong uitgebreek het. Inwoners steek polisievoertuie onder klippe en van die voertuie is beskadig.

Die situasie in die gebied is gespanne nadat lede van die gemeenskap lewendig verbrand is … Lees verder