Nuwe Franse roman deur Toussaint verskyn by PRAAG

PRAAG-uitgewery het so pas ‘n nuwe roman deur die beroemde Franse skrywer Jean-Philippe Toussaint, in ‘n Afrikaanse vertaling deur Dan Roodt, gepubliseer. In Europa was dit ‘n kultusboek wat ywerig vertaal is. Die ironiese, humoristiese verhaal wentel om ‘n jong … Lees verder

Bob Dylan wen Nobelprys vir Letterkunde

Die linkse sanger-liedjieskrywer Bob Dylan, gebore Robert Allen Zimmerman, het die Nobelprys vir Letterkunde gewen, die eerste keer dat die toekenning aan iemand toegeken word wat nie in die eerste plek bekend is vir die skryf van boeke nie.

Hoewel … Lees verder

Dan Roodt: Marlene van Niekerk, die FW de Klerk van die letterkunde

As iemand wat nou presies twee dekades lank by die taalstryd betrokke is, van daardie fatale eerste oomblik af toe ek ‘n ietwat huiwerige praatjie oor taalregte doer in 1996 by die Franse Instituut in Johannesburg op uitnodiging van Johann … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaans op 140 jaar: En steeds beskik ons oor geen taalregte!

Vandag is dit presies 140 jaar sedert die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners in die Paarlse huis van Gideon Malherbe in die Kaap op 14 Augustus 1875. Dit was die aanvang van die Eerste Taalbeweging wat hom ten … Lees verder

Wêreld se grootste skrywer Günter Grass oorlede

Die grootste Duitse skrywer van ons tyd, Günter Grass, wat die stiltes van die verlede vir ‘n generasie Duitsers verbreek het, is in die hospitaal in Lübeck op die ouderdom van 87 oorlede.

Die Duitse president Joachim Gauck het die … Lees verder

15 jaar van PRAAG: was dit die moeite werd?

Vandag is PRAAG presies 15 jaar oud. Vroeg in die nuwe millennium op 22 Februarie 2000 (22.02.2000!) het ek en ander besef dat daar iets oor die gestadigde ondergang van Afrikaans en die Afrikaner gedoen moet word en daarom hierdie … Lees verder

Terug na die volk: ‘n literêre slagspreuk?

Geruime tyd reeds dink ek daaraan om iets oor die Afrikaanse letterkunde te skryf, daardie letterkunde wat dreig om saam met ons taal uit te sterf soos wat Engels en politieke korrektheid tsoenami-gewys oor ons spoel. Miskien bied die dood … Lees verder

Afrikaner, Eurokaner, Aussiekaner, jy het soveel om te sê!

Waarskynlik beskou die meeste Afrikaners letterkunde as nie baie belangrik nie. Die politiek of die ekonomie is vir hulle meer bepalend vir ons toekoms. En die soort politieke neerlae wat ons oor die afgelope paar dekades gely het, is verantwoordelik … Lees verder

‘Disfunksionele gemeenskap lei tot distopiese letterkunde,’ sê Gustav Venter

gustav2
Gustav Venter, afgeneem op die plaas in die Clarens-distrik waar hy woon

praag voer ‘n onderhoud met Gustav Venter, skrywer van Die amigdala van Alrina Smal en die huidige apokaliptiese vervolgverhaal Bodem.

Wanneer het u die idee gehad om Lees verder

Afrikaans het die reg om op elke spyskaart (en enige ander plek) te verskyn

Kom ons ontleed die argument: Afrikaans mag nie op 'n spyskaart verskyn sonder die swart tale nie, want dit sou onbehoorlike bevoordeling wees. Die sprekers van swart tale dring egter nie daarop aan dat hul tale op 'n spyskaart verskyn … Lees verder
Kom ons ontleed die argument: Afrikaans mag nie op 'n spyskaart verskyn sonder die swart tale nie, want dit sou onbehoorlike bevoordeling wees. Die sprekers van swart tale dring egter nie daarop aan dat hul tale op 'n spyskaart verskyn … Lees verder