Vlug MH17, cui bono?

Die dood van 300 onskuldige mense in die Oekraïne is vir Beeld se propagandaskrywer Leopold Scholtz soos ’n “beskeie lenteblom as voorbode van ’n beter toekoms”, sy gekose scenario.

Dié bemesting – letterlik – wat hy kwytraak, klink baie soos … Lees verder

Joernalis of politieke ideoloog?

Die joernalis Leopoldt Scholtz van Media24 se poging om denke te manipuleer deur goed georgestreerde en subtiele verdraaings van feite deur woordkeuses in die Burger en Rapport, het nie ongesiens verby gegaan nie.

Scholtz trek duidelik paralelle tussen die Nazi’s … Lees verder

Scholtz is onkrities teenoor VSA

Leopoldt Scholtz se klakkelose en onkritiese aanbidding van die VSA is soms net een te veel. In Beeld van 20 Mei 2009 maak hy weer so..

In sy rubriek oor die aanstelling van lt.genl. Stanley McChrystal as opperbevelhebber van die

Lees verder