Rapport: ‘Dom’ Leopold Scholtz knip en plak verkeerd oor Hillary

In ‘n merkwaardige erkenning van hul rubriekskrywer Leopold Scholtz se onbeholpenheid en “dom fout” oor die aantal afgevaardigdes van die Amerikaanse kieskollege, bied Rapport vandag teenoor ‘n leser verskoning aan. Nie net kon Scholtz nie die eenvoudige optelfout in sy … Lees verder

Karel Combrinck: Anti-Afrikaner-Afrikaner

Hierdie is eintlik by wyse van kommentaar op Leon Lemmer se skitterende stuk oor Afrikaners se kruispaaie wat almal behoort te lees . Wil Praag nie daaraan dink om van die rubrieke en briewe wat hier verskyn saam te bind … Lees verder

Leon Lemmer: Leopold Scholtz oor Afrikaners se kruispaaie

Leopold Scholtz skryf reeds jare lank feitlik weekliks in Afrikaanse koerante; deesdae (sedert sy aftrede in 2013) meerdere kere per week. Dit is seker net van Max du Preez wat ons deesdae meer teks moet verduur. Gelukkig is daar ‘n … Lees verder

Karel Combrinck: Beeld voer ‘debat’

«Beeld begin vandag met ‘n reeks gesprekke oor die toekoms van die Afrikaanse gemeenskap.»

Die Beeldkoerant beoog skynbaar ‘n langtermyndebat rondom die toekoms van «die Afrikanergemeenskap». ‘n Poging om dalende sirkulasiesyfers ‘n bietjie op te stoot ? In gister (3 … Lees verder

Dan Roodt: Anglomaanse professore op Stellenbosch so erg soos ISIS

Toe die oorspronklike pleidooi vir slegs Engels aan Maties deur proff. Sandra Liebenberg en A.J. van der Walt aanlyn in hul gunstelingtaal gepubliseer is, het meeste mense dit as anglomaans en selfs ekstremisties ervaar. Tot my verbasing is dit onlangs … Lees verder

Dan Roodt: Leopold Scholtz die antifa ontdek ‘regse gevaar’ in Frankryk

Leopold Scholtz is, soos Kallie Kriel van Soliforum en ‘n paar ander, bekend as ‘n “anti-rassistiese” stryder. Die hele Westerse kultuur is deurdrenk van rassisme en “die patriargie”, dus besoedel hulle hul nie graag daarmee nie. Dit lei dan logies … Lees verder

Leon Lemmer: Heindrich Wyngaard: Koop bruin mense se steun vir Afrikaans

Heindrich Wyngaard is tydens die redakteurskap van Henry Jeffreys (2006-2011) tot politieke redakteur van Die Burger verhef. Toe Jeffreys se redakteurskap summier beëindig is, was dit ook die einde van die buitensporige bevoordeling van bruin joernaliste aldaar. Wyngaard het spoedig … Lees verder

Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?

Deur die geskiedenis, en veral tydens die tweede vryheidsoorlog, het die Afrikaner ‘n groot probleem met verraad in eie geledere ervaar. Jan Smuts se antwoord daarop was om hensoppers en verraaiers te laat fusilleer.

Onlangs het Leon Lemmer … Lees verder

Spraakvryheid onder skoot: ANC, Leopold Scholtz, Max du Preez

Tans neem onverdraagsaamheid teenoor anders- of bloot nugterdenkendes in Suid-Afrika kommerwekkend toe. Daardie hoëpriester van politieke korrektheid, Max du Preez, het so pas in die Naarpersblaaie aangekondig dat daar ‘n soort Middeleeuse Indeks of swartlys opgestel moet word van mense … Lees verder

Tans neem onverdraagsaamheid teenoor anders- of bloot nugterdenkendes in Suid-Afrika kommerwekkend toe. Daardie hoëpriester van politieke korrektheid, Max du Preez, het so pas in die Naarpersblaaie aangekondig dat daar ‘n soort Middeleeuse Indeks of swartlys opgestel moet word van mense … Lees verder

Doelbewuste eensydige misleiding deur Naspers-joernaliste en hulle meelopers

Na verloop van ‘n kwart eeu het 2 Februarie vandeesweek aan Naspers-joernaliste en hulle meelopers die geleentheid gebied om hulle linkse politieke eensydigheid en gebrek aan doodgewone integriteit met oorgawe uit te stal. Dit is nie die moeite werd om … Lees verder

Te veel ekstremiste is al vernoem

Die Kaapse stadsraad wil Tafelbaai-boulevard na F.W. de Klerk hernoem en De Klerk se minnesanger Leopold Scholtz vind dit uitstekend aangesien “ekstremiste” daarteen gekant is.

Die probleem is egter dat sommige “ekstremiste” in Leopold se eie verbeeldingswêreld nes geskop het, … Lees verder

Jongste inligting oor vlug MH17 wys Beeld se misleiding

Deur Rutger Hoell.

Dit sal interessant wees om te verneem wat Leopold Scholtz en Erica Gibson te sê het oor die jongste inligting dat vlug MH17 uit Amsterdam deur die Oekraïne afgeskiet is, veral nadat Scholtz enkele dae gelede in … Lees verder