Franse kandidaat Valls voer glo sy veldtog met geld uit Togo

Kan die “manna” daartoe lei dat die voormalige Franse premier sy onttrekking uit die huidige wedloop vir die sleutels van die Élysée-paleis aankondig?

In ‘n verklaring tydens die drie-dag-staking deur onderwysers het die Werkersparty in Togo, Wes-Afrika, die president Faure … Lees verder

Eskom leen nóg R20 miljard op markte

Die elektrisiteitsverskaffer Eskom het gister gesê dat hy nog 20 miljard rand op die plaaslike en internasionale markte gaan leen, asook ‘n poging gaan aanwend om laer pryse op sy steenkoolkontrakte te onderhandel.

Volgens Brian Molefe, die uitvoerende hoof van … Lees verder

Suid-Afrika se semistaatsinstellings bereik maksimumskuldvlakke

Net soos in die Oekraïne en vele ander lande, was een van die oogmerke van die revolusionêre beweging in Suid-Afrika nog altyd om staatsbates te stroop of, altenatiewelik, om hulle gratis tydens “privatisering” te bekom. Die sakekoerant Business Day berig … Lees verder

Handelsooreenkoms tussen EU en Oekraïne drup van ironie

Alhoewel die ondertekening van ‘n handelsooreenkoms tussen die EU en die Oekraïne as ‘n oorwinning bestempel sal word, is die ironie daarvan dat dit sonder die omverwerping van die vorige regering beter sou geslaag het.

Die wettig verkose president Janoekowitsj … Lees verder